Your browser version is outdated. We recommend that you update your browser to the latest version.

Kunsvlyt 2 begin 6 April 2018 op kykNet om 18h00 ... moet dit nie mis nie! 10 nuwe deelneemers, elk een met 'n pasie vir kunsvlyt en kuns.

 

Om meer te lees oor ons deelnemmers, 'click' net op hulle prentjie en laai die pdf af.

 

Kry die springmielies gereed – die tweede seisoen van Kunsvlyt - kykNET skop vanaand af!